Fokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Fokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie




Oop Vir Misinterpretasie
Open to Misinterpretation
Net die skoon word vermoor
Only the beautiful will die
Net die sag kry seer
Only the soft will suffer
Net die jonk glo
Only the young believe
Soos wat net die jonk van hart kan glo
As only the young at heart can believe
Elke jaar gaan vinniger verby
Every year goes by quicker
Daar is geen konstantes nie
There are no constants
My ideaal is net 'n skadu teen die muur
My idealism is just a shadow on the wall
Kunsmatig of nie
Artificial or not
Dis my kennis, my vuur
It's my knowledge, my fire
Alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie
Even though one can never be certain about anything whatsoever
My skoene is deur vroueslawe in die Verre-Ooste gemaak
My shoes were made by slave labor in the Far East
Dis nie my skuld nie
It's not my fault
My korttermyngeheue verval
My short-term memory is failing
Tersiêre opvoeding nietig verklaar
Tertiary education declared void
Dis nie my skuld nie
It's not my fault
Net die skoon word vermoor
Only the beautiful will die
Net die sag kry seer
Only the soft will suffer
Net die jonk glo
Only the young believe
Soos wat net die jonk van hart kan glo
As only the young at heart can believe
Elke jaar gaan vinniger verby
Every year goes by quicker
Moet nie bekommer nie
Don't you worry
Jou verbeelding spring jou voor
Your imagination gets ahead of you
Dit was nog altyd so
It has always been so
'N Mens kan baie praat
One can talk a lot
Tog sukkel om sin te maak
Yet struggle to make sense
Almal weet perspektief
Everybody knows perspective
Is nie 'n speelding nie
Isn't a toy
My vriende se bediendes het hulle met liefde grootgemaak
My friends' servants raised them with love
Dis nie my skuld nie
It's not my fault
Ek herinner myself aan my pa
I remind myself of my father
Hulle moes grens toe gaan
They had to go to the border
Dis nie my skuld nie
It's not my fault
Net die skoon word vermoor
Only the beautiful will die
Net die sag kry seer
Only the soft will suffer
Net die jonk glo
Only the young believe
Soos wat net die jonk van hart kan glo
As only the young at heart can believe
Net die skoon word vermoor
Only the beautiful will die
Net die sag kry seer
Only the soft will suffer
Net die jonk glo
Only the young believe
Soos wat net die jonk van hart kan glo
As only the young at heart can believe
Net die skoon word vermoor
Only the beautiful will die
Net die sag kry seer
Only the soft will suffer
Net die jonk glo
Only the young believe
Soos wat net die jonk van hart kan glo
As only the young at heart can believe





Авторы: Fokofpolisiekar


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.