Текст песни Monoloog in Stereo - Fokofpolisiekar
′N
baie
algemene
mens
Met
baie
algemene
woorde
In
'n
algemene
huis
Kweek
algemene
drome
′N
dosis
pynverdowers
Op
die
ou
einde
van
die
dag
Is
dit
seker
maar
Al
wat
jou
gelukkig
maak
En
oor
en
oor
'N
monoloog
in
stereo
Op
'n
mooi
dag
Soos
vandag
Ek
wonder
soms
Soms
wonder
ek
Die
son
skyn
gelukkig
Gelukkig
skyn
die
son
′N
baie
standaard
geesteskluis
Waarin
ek
myself
toesluit
Die
herlewing
was
toe
net
korttermyn
Ek
het
by
die
agterdeur
uitgegly
As
jy
voel
jy
moet
dan
moet
jy
En
oor
en
oor
′N
monoloog
In
sterio
Op
'n
mooi
dag
Soos
vandag
Ek
wonder
soms,
Soms
wondered
ek,
Die
son
skyn
gelukkig,
Gelukkig
skyn
die
son?
As
daar
soveel
van
ons
is
Hoekom
sal
enige
iemand
jou
mis
′N
baie
algemene
mens
Met
baie
algemene
woorde
In
'n
algemene
huis
Kweek
algemene
drome
′N
dosis
pynverdowers
Op
die
ou
einde
van
die
dag
Is
dit
seker
maar
Al
wat
jou
gelukkig
maak
As
daar
soveel
van
ons
is
Hoekom
sal
enige
iemand
jou
mis
As
daar
soveel
van
ons
is
Hoekom
sal
enige
iemand
jou
mis
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.