Fokofpolisiekar - Prioritiseer текст песни

Текст песни Prioritiseer - Fokofpolisiekar



Prioritiseer
Salueer die vurige moedeloosheid
Die klank van skynbare identiteit
(Jou slagspreuk hier)
Onverskillig van formaat
Waarskynlik nagemaak
Prioriteit no. 01
Kom lewendig hier uit
Jou merke sal getuig
Harsings by my skedel uitgesuig
'N ritueel
'N fees
Om my id op te offer
Vir almal wat wil leef
Tap die vatte leeg
Die houer
Het sy gees gegee
Prioriteit no. 01
Kom lewendig hier uit
Jou merke sal getuig
Van 'n toomlose leefstyl
Wees bly jy's vry
Jy's gefok
So nou fok jy ons
Jou merke sal getuig
Van 'n aktiewe wanhopigheid
Jy's gefok
En nou fok jy ons
Al le my gemoedstoestand so blou
Sal ek altyd die berge kan onthou
Die poel water weerkaats
Die flitse die riete
Die beloftes van liefde
Wat die wolke geheim hou
Maar verklap in uitbarstings
Ons hande raak skaars
Maar dit dien as geleier



Авторы: Francois Badenhorst, Hunter Kennedy, Johan De Ridder, Wynand Myburgh


Fokofpolisiekar - Swanesang
Альбом Swanesang
дата релиза
01-07-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.