Fokofpolisiekar - Vasbeslote Korporasie (Deel 2) текст песни

Текст песни Vasbeslote Korporasie (Deel 2) - Fokofpolisiekar



Die hoofkantoor
′N ereksie wat skeur
Deur die vuilwolk vlies
Die maatskappy is lief vir my
Sonder voorbehoedmiddel
Multinasionale besigheid
Ek wil uitverkoop
Rock 'n roll
Wat ookal
Miskien sal die koerante
′N artikel daaroor skryf
Ek vertrou in die status quo
Dit was my plesier
Regstellende aksie pla my nie
Ek sal my eie manier kry
Inboorling of indringer spesie
Ek vertrou nie mense nie
Ek druk my kardeur knoppie af
As ek voor die verkeerslig wag
Ek's nie paranoies nie
Miskien net 'n klein bietjie
Ek wil uitverkoop
Rock ′n roll
Wat ookal
Miskien sal die koerante
′N artikel daaroor skryf
Ek vertrou in die status quo
Dit was my plesier
Regstellende aksie pla my nie
Ek sal my eie manier kry
Inboorling of indringer spesie
Ek vertrou nie mense nie
Ek druk my kardeur knoppie af
As ek voor die verkeerslig wag



Авторы: Francois Badenhorst, Hunter Kennedy, Johan De Ridder, Wynand Myburgh


Fokofpolisiekar - Swanesang
Альбом Swanesang
дата релиза
01-07-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.