Fokofpolisiekar - Bel Vir Middelvinger текст песни

Текст песни Bel Vir Middelvinger - Fokofpolisiekar



Bel vir Middelvinger
Ons kan halfies gaan
Langs Tafelberg af ry
Terwyl die son sak
Doen dit nou
En ons kan kyk wat gebeur
Sal in elk geval
Die geld wat ek het spandeer
′N Doodloop aand
Van 'n doodloop maand
Van ′n baie onbesonderse jaar
My duiwels sal selfsugtig
By my waak
'N Vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal
Los dit vir later
'N Plan B
Jy weet hoe dit werk
Enige oomblik kan een van ons vrek
Wat jy begin het moet klaar
Iemand word altyd in die steek gelaat
Dit raak erger voor dit gesond kan raak
Dis jy
Jy het hulle hier ingelaat
My duiwels sal nou snoesig
By my slaap
Ek le oop oe
Doodstil en wag
Vir ′n kans om te ontsnap
Om werklik gered te word
Moet jy eers op die rand staan
Ek is nie ′n welsyn saak nie
Dit mag dalk so lyk
Hoe konstruktief is negatiwiteit
Wat het ek bereik?
My toekoms ruineer
Om my hedendaag te preserveer



Авторы: Francois Badenhorst, Hunter Kennedy, Johan De Ridder, Wynand Myburgh


Fokofpolisiekar - Swanesang
Альбом Swanesang
дата релиза
01-07-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.