Fokofpolisiekar - Kyk Noord текст песни

Текст песни Kyk Noord - Fokofpolisiekar



Dis als te vergeefs
Hoe meer ek daaroor dink
Hoe meer moet ek vergeet
Daar′s net een ry spore
Dis redelik vanselfsprekend
Maar daar's sand tussen my tone
Dis al wat ek benodig
Die vars lug in Desember
En die wind deur die bome
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
′N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Ek's 'n agtergeblewene
Op die grasvelde van my kinderdae
Hier is daar geen vuiste
′N Voortbestaan is al wat ek vra
Ek staan ′n swerwerskans
Die kilometers lag en my gesig dra die lyne
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
'N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Hou net stil
Die mes sny al hoe dieper
Hoe harder jy spartel
Tyd sal jou vergewe
Ek weet die dood gaan my vind
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
′N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Ek weet die dood gaan my vind



Авторы: Francois Badenhorst, George De Ridder, Hunter Kennedy, Jaco Venter, Wynand Myburgh


Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary
Альбом Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary
дата релиза
01-12-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.