Francois van Coke feat. Die Heuwels Fantasties - Ek Lewe, Ek Belowe текст песни

Текст песни Ek Lewe, Ek Belowe - Die Heuwels Fantasties , Francois van Coke

In hierdie woonbuurt wen niemand nie
Elektriese heinings hou die skelms uit
Uit
Kerke soos vuurpyle staan die strate vol
Ek is lui en my buurman is dood
O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe

Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer

Ek lewe, ek belowe
In die skole leer niemand nie
Onderwysers wat rook by die vensters uit
Uit
Bottels soos landmyne die parkies vol
Ons braai vanaand en ons braai more
O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe
Deur die skrefies in die blindings
Straal die son sy lig op ons wêreld uit
Dit raak te warm hier binne
Ek slur al my sinne
Ek was al in Sun City, ek was al in Transkei
Dit raak te warm hier binne
Ek slur al my sinne
Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe

Авторы: Francois Badenhorst, Frederick Den Hartog, Jedd Ralph Kossew, John Hunter Eddington Kennedy, Pierre Greeff, Rudolph Willemse

Francois van Coke feat. Die Heuwels Fantasties - En Vriende
Альбом En Vriende
дата релиза
13-07-2018

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.