Gene Rockwell - Bly By My Heer текст песни

Текст песни Bly By My Heer - Gene Rockwell




Bly by my Heer
Terwyl die skadus dans
Laat nou U lig my donker pad bestraal
Daar is geen ander hulp of troos vir my
U help die hulpelose - staan my by
U het my Heer van jongs af steeds behou
Al was ek soms opstandig en ontrou
Soos ek van U, was U nooit vêr van my
Wil tot die einde dan nog by my bly
Ek vrees geen kwaad met U tot hulp bereid
Sorg bring geen vrees en die traan geen bitterheid
Dood het geen angel en die graf geen skrik vir my
Ek seëvier want Heer U bly by my



Авторы: Traditional, Johan Frederik Kelber


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.