Hugo - Deur Die Straights текст песни

Текст песни Deur Die Straights - Hugo

Op Knysna draai ek af na Outeniquapas
Teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet nog ver
Ek wil huis toe gaan
Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou
Ek wil huis toe gaan
Deur die straights en om die draaie na jou

Bloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie
Ek wil huis toe gaan
Kuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel
Amper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien
Ek wil huis toe gaan
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou
Op Knysna draai ek af na Outeniquapas
Teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet nog ver
Ek wil huis toe gaan
Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou
Ek wil huis toe gaan
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou
Deur die straights en om die draaie na jou

Авторы: Myburgh Anton

Hugo - Deur Die Straights
Альбом Deur Die Straights
дата релиза
31-10-2013

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.