Текст песни
Tussen
jou
en
my
Lê
daar
'n
berg
Lê
daar
'n
berg
Tafelberg
Tussen
jou
en
my
Lê
daar
'n
berg
Lê
daar
'n
berg
Tafelberg
Die
rawe
op
die
telefoondrade
Luister
na
die
gesprek
en
vlug
op
die
plek,
want
tussen
jou
en
my
lê
daar
'n
berg
Tussen
jou
en
my
Lê
daar
'n
berg
Lê
daar
'n
berg
Tafelberg
Tussen
jou
en
my
Lê
daar
'n
berg
Lê
daar
'n
berg
Tafelberg
Outeniekwaberg
se
baard
is
nat
Teen
sy
wang
loop
daar
'n
traan
"n
Stroompie
oor
die
pad,
maar
tussen
jou
en
my
lê
daar
'n
bergSo
sleep
ek
voort
deur
Meiringspoort
Sonder
jou
en
sonder
'n
woord,
want
tussen
jou
en
my
lê
daar
'n
berg
ja,
tussen
jou
en
my
lê
daar
'n
berg
1 Dis Julle Wat Die Wind / Daaroorkant Die Spruit / My Hartjie, My Liefie.
2 Vat Jou Goed En Trek Ferreira / Die Ou Kraalliedjie / Suikerbossie / Bobbejaan Klim Die Berg / We Are Marching To Pretoria / Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny / Sarie Marais
3 Die Gezoem Van Die Bye
4 Ou Karooland
5 Ek kyk graag so diep in jou oe
6 Jantjie
7 Liefling
8 Kiekies
9 Umfaan
10 Oktobermaand
11 Tussen Treine
12 Erika
13 Karolis
14 Skipskop
15 Die Donkie
16 Hier Is 'n Mens
17 Trein Na Margate
18 Geelperskereën
19 Ou Ryperd
20 Ek Verlang Na Jou (met Anna Davel)
21 Magaliesburgse Aandlied
22 Mama, Ek Wil 'n Man Hé
23 Wenners
24 Hiers Ek Weer
25 Hier's Ek Weer
26 Tussen Jou En My
27 Lisa Se Klavier
28 Kruidjie-roer-my-nie
29 Silver de Lange
30 Victoriabaai
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.