Ivan Roux - Daai Ding текст песни

Текст песни Daai Ding - Ivan Roux



Ek's verkeerd vir jou
Maar reg vir nou
Alles wat jy nou dink
Dink ek oor jou
Jy hoef niks te nie luister gou
Breek vanaand die reëls wat jou hart vou
Ons leef net een keer
Jy weet dit
Moet niks terug hou nie
Gee dit
Ek hou van daai ding
Hou van daai ding
Wat jy doen
Dit voel so verkeerd
Maar ek soek dit weer
En weer moenie nie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
Ek hou van daai ding
Hou van daai ding wat jy doen
Ek kan nie dit keer
Ek soek dit meer en meer
Moenie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
Dink net aan vanaand
Moet dit nie veg
Hier is net vir nou
En later is dit weg
Ek wil eerder weet
As wonder hoe
Hoe jy draai en hoe daai lippe proe
Ek hou van daai ding
Hou van daai ding
Wat jy doen
Dit voel so verkeerd
Maar ek soek dit weer
En weer moenie nie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
Ek hou van daai ding
Hou van daai ding wat jy doen
Ek kan nie dit keer
Ek soek dit meer en meer
Moenie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
Ons leef net eenkeer jy weet dit
Moet niks terug hou nie
Gee dit
En as jy wil he dit moet gebeur het dan
Ek hou van daai ding
Hou van daai ding
Wat jy doen
Dit voel so verkeerd
Maar ek soek dit weer
En weer moenie nie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
Ek hou van daai ding
Hou van daai ding wat jy doen
Ek kan nie dit keer
Ek soek dit meer en meer
Moenie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
Ek's verkeerd vir jou
Maar reg vir nou



Авторы: Johan Oberholzer


Ivan Roux - Daai Ding
Альбом Daai Ding
дата релиза
30-11-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.