Jack Parow feat. Francois Van Coke - Hard Partytjie Hou текст песни

Текст песни Hard Partytjie Hou - Jack Parow , Francois van Coke



Party, party, party, party
Party, party, party, party
Yo, ek kom weer
Rap so met n fokken skowwe jakkals
Ek spring op die stage
Begin die kinders koppe kap
Suid-Afrika begin alweer hul fokken koppe krap
As ek die kak harder as gebakte dagga stoppe slat
Fokken wat?
Ek versamel al jare fokken speelgoed
So baby kom na my flat toe as jy iets om mee te speel soek
Nee goed, oh fok die koning van die fokken mikrofoon
Laat pregnant girls se fokken melk in hulle tiete rook
Jack Parow bra, ek fokken rap Scalextrics
Los die jol natter as my kaal fokken têt flieks
So yo, as jy van die liedjie hou
Poes vir Nicholas Louw
Yo, as jy van die liedjie hou
Poes vir Nicholas Louw
Yo, Jack Parow bra, fokken fresher than zef
Rap so kak nice, I fokken freshen your breath
Yo, fokken Parow bra
Die fokken rofste is hier, so stop vir plesier
Rond skop stof op in jou skuur
Jack Parow bra, die fokken Bear Grills en braais
So baby jy kan maar jou fokken steak op die grill laai
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Naai kwaai met elke fokken word wat ek neer sit
Lat waai met elke fokken woord wat ek deur druk
Nee shit, lig die jol op soos n huiskraan
Wies dit? Skrik as Jack Parow voor jou huis staan!
Sy's calm, don't worry baby
Parow is hier, geskik vir plesier
So vat nog n sluk van jou bier
Is Tony Levine
Great fokken homie, ek's hier
So kak fokken kommen
Ek maak polony mee bier
Oh no, die monster is los
Die kont in die bos
Los jou met n smaak in jou bêk as jy vergeet om te vlos
Hos!
Pos jou pille en
Pik dit op op paasfees
In die bos waarin ek bly
Bou die manne klaar gees
Fokken jis!
Nice like Burger Fair fries
Fokken flipping, fokken raps like burgers en pies
"Jack Parow, ooh"
"Hy's so goed!"
"Hoe goed?"
"Poes goed!"
Parow bra, piel soos n koefoet!
Netjies kinders met my kar se binneband
Parow maak jou ongemaklik so
Skommel met jou linker hand
Interesant ek weet
Tannies kan maar klaar weer bespreek
Kak en vergeet
Ek fokken hak, klap en verneuk
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Hard, hard, hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Party, party, party, party
Ons moet hard partytjie hou
Hard, hard, hard partytjie hou
Party, party, party, party



Авторы: Zander Tyler, Francois Van Coke, Mark Ackerman


Jack Parow feat. Francois Van Coke - Eksie Ou
Альбом Eksie Ou
дата релиза
25-11-2011



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.