Jack Parow - Fee Fi Fo Fum текст песни

Текст песни Fee Fi Fo Fum - Jack Parow



Ek staan en wag voor die donderweer slaan
Die donker weergalm daar waar ek planne beraam
Sit jou hande weer saam tot ek irrelevant is
Is ek gespanne, die spook van die Skeleton Kus
Gerus, sit en luister na die stories waar die mis draai
Van Hunks is terug, stook 'n pyp vir die fist fight
Dans in die dim light, sluip rond in die skemer
Skaars met die insight, kruip rond in jou bene
Vergewe my vir die kak wat ek aanvang
Beweeg saam met my waar die reuk van die dood hang
Amadeus Wolfgang, die wolfstert rottang
Die Grim Reaper ruk jou gorrel uit met 'n sluiptang
Vergeet van alles want dis veels te laat
Beweeg deur die branne soos 'n great white shark
Hy's te kwaad, dis die Incredible Hulk
So staan nader sodat jy op my level kan raak
Fe Fi Fo Fum
Almal wil met Parow uithang, great man, gryp as jy my vang,
Skyt bang, iemand gaan jou uitvang, great dan, my plan, uitrang,
Paddas in die vlei vang. x2
Asseblief trap stadig waar die sinksand sit
Skryf in die boeke met 'n Motown skrif
Blink man, blits, oh no, crikey Moses
Die kind is fokken siek met die mic hypnosis
Gryp die posters, plak dit teen 'n lamppaal op
Rof met die kak wat ek in jou grond in skop
Ruim gou op, te diep vir die een kant
Op die bodem van die see, gorrel fokken seesand
Nee man, dis ek met die Blits vir die braai
Want ek bring die hits as ek yster swaai
Jy dink mos jy's te kwaai, laat ek hier koud toe sak
En waar ek wegkruip in die donker, wil ek jou toe vat
Fe Fi Fo Fum
Almal wil met Parow uithang, great man, gryp as jy my vang,
Skyt bang, iemand gaan jou uitvang, great dan, my plan, uitrang,
Paddas in die vlei vang. x2
Dis die fokken kontinent, kom om die kak te implement
Die superintendent spoeg op jou continental breakfast tent
Donker vos van verlate winkelsentrum vensters
Het ingestep met interdik en ingedrukde messe
Ingestukde wense, drink jou tee en dis 'n kraak los
Gemaak mos, die donker wolk is op jou fokken strate los
Gemaak mos, in die diepste donkerste se bosveld
Onsteld, sny jou fokken keel af met 'n borspeld
God help, as die duiwel los so fokken omstap
Vat kortpad van die dorp af en begin die kinders omklap
Ek los jou meisie sopnat as ek by stages opstap
Poplap, pasop dat ek jou fokken bloes knoop oopklap
Oom vat, kyk wat de fok ek wou gehad het
Ek klap jou fokken bek toe omdat jy te vroeg gepraat het
Dis straat rep en ek is op dit soos 'n fokken windhond
Spring rond, en warrel in die fokken wind rond
Fe Fi Fo Fum
Almal wil met Parow uithang, great man, gryp as jy my vang,
Skyt bang, iemand gaan jou uitvang, great dan, my plan, uitrang,
Paddas in die vlei vang. x2



Авторы: Zander Tyler, Justin De Nobrega


Jack Parow - Nag Van Die Lang Pette
Альбом Nag Van Die Lang Pette
дата релиза
11-02-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.