Текст песни Binnelanders - Jak De Priester
Buite
in
die
strate
Bars
Jacarandas
uit
hul
nate
En
alles
lyk
van
ver
af
so
gesond
Almal
sluk
vandag
'n
bitter
pil
Almal
sluk
vandag
'n
bitter
pil
En
daars
'n
engel
teen
die
mure
Wat
van
alles
eintlik
weet
Al
lyk
dit
op
die
oog
af
Of
jy
van
die
vloere
af
kan
eet
En
dokter
luister
nog
'n
keer
Of
jy
my
hartklop
wel
kan
hoor
Iewers
het
ek
my
hart
op
jou
verloor
Iewers
het
ek
my
hart
op
jou
verloor
En
hoe
kan
'n
vuur
uit
die
woede
geblus
word
Hoe
kan
die
liefde
hom
red
uit
die
dood
Hoe
kan
'n
hart
wat
al
lankal
vertrap
is
Hoe
kan
'n
tong
wat
uit
leme
gemaak
is
Later
weer
sag
word
soos
'n
lam
Hoe
kan
'n
bitter
pil
weer
soet
wees
As
ek
jou
net
eenmaal
kul...
En
hoe
kan
'n
vuur
uit
die
woede
geblus
word
Hou
kan
die
liefde
hom
red
uit
die
dood
Hoe
kan
'n
hart
wat
al
lankal
vertrap
is
Hoe
kan
'n
tong
wat
uit
leme
gemaak
is
Later
weer
sag
word
soos
'n
lam
Hoe
kan
'n
bitter
pil
weer
soet
wees
As
ek
jou
net
eenmaal
kul...
Buite
in
die
strate
Bars
Jacarandas
uit
hul
nate
En
alles
lyk
van
ver
af
so
gesond
1 Brooklyn 'Poet'
2 B-Com Liefdesbestuur
3 n Foto
4 Dis Amazing
5 Kersfees in Kaapstad
6 Die Son Sal Weer Skyn
7 My Hooglied
8 Gister
9 Gondwana
10 Airmail
11 Binnelanders
12 Nagklub
13 Die Ou Met Die Golf
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.