Jak De Priester - Ek Sny Dit Af текст песни

Текст песни Ek Sny Dit Af - Jak De Priester



Wie is jy?
Wat met my dogter wil vry?
Haar die wêreld beloof
Aan haar hart wil beroof
En jou woorde is heuning
Maar bly agter daai reling
Wie is jy?
Wat met 'n motorfiets ry?
En my dogter verlei
Want jou lyf is gesny
Het jy n benul?
Is jy lief vir jou
Want ek sny dit af, af, af
Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf
Dan hang ek dit op, op, op
Terwyl dit nog klop, klop, klop
Ek waarsku net vriendelik!
Ek waarsku net mooi!
Wie is jy?
Wat in 'n goeie huis bly?
jy!
Wat hier wil kom kuier?
My dogter se vryer
Sien jy hierdie duim?
Jy pie-pie nog skuim
Wie is jy?
Wat 'n graad kon kry?
Jy weet dan nog niks nie
Het nie die wêreld gesien nie
Sien jy hierdie 'gun!'
I think you should 'run'
Want ek sny dit af, af, af
Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf
Dan hang ek dit op, op, op
Terwyl dit nog klop, klop, klop
Ek waarsku net vriendelik!
Ek waarsku net mooi!
(Take it away boys)
Asseblief tog my kind
Die liefde is blind
Ek sal namens jou dink
Ek sal vir jou besluit
Maar vir daai 'Playboy'
Jou pa's by die huis!
En hy sny dit af, af, af
Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf
Dan hang ek dit op, op, op
Terwyl dit nog klop, klop, klop
Ek waarsku net vriendelik!
Ek waarsku net mooi!
Ja ek sny dit af, af, af
Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf
Dan hang ek dit op, op, op
Terwyl dit nog klop, klop, klop
Ek waarsku net vriendelik!
Ek waarsku net mooi!



Авторы: Jak De Priester


Jak De Priester - Reis Na Gister
Альбом Reis Na Gister
дата релиза
28-06-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.