Jak De Priester - 'n Mond vol Fudge текст песни

Текст песни 'n Mond vol Fudge - Jak De Priester



Ek het geweet toe ek jou sien dat ek 'n song sou skryf
'N Lovesong oor jou hare, of my hart
Jou mond was swart van toffies
Jyt gepraat terwyl jy eet, maar my was soos 'n naelstring aan jou vas.
Ek het geweet toe ek jou sien dat ek 'n song sou skryf
'N Lovesong oor jou hare, of my hart
Jou mond was vuil van toffies
Jyt gespoeg terwyl jy praat, maar my was soos 'n naelstring aan jou vas.
En toe koop jy vir my fudge by die naaste Superspar, 'n snaakse ding om vir iemand vreemds te gee
Jy breek 'n blokkie in die helfte en sit dit in my mond en my mond word die straat na my hart.
En toe soen jy my net daar met 'n mond vol fudge aanhoudend sonder skaamte in die straat
En die bloed gaan na my kop toe
En my kop gaan na my hart toe
En my hart in die wille afgrond in.
En toe vat jy my net daar met 'n mond vol fudge
En die oomblik was die suiker in my mond
En Hollywood was om ons, die musiek begin te speel en die oomblik was vir my 'n mond vol fudge.
Ja die hemel is vir my 'n mond vol fudge
Ek het geweet toe ek jou sien dat ek 'n song sou skryf
'N Lovesong oor jou hare, of my hart
Jou mond was swart van toffies
Jyt gepraat terwyl jy eet, maar my was soos 'n naelstring aan jou vas
Ek het geweet toe ek jou sien dat ek n song sou skryf
'N Lovesong oor jou hare of my hart
Jou mond was vuil van toffies
Jyt gespoeg terwyl jy praat, maar my was 'n naelstring aan jou vas
Ek het gehou van hoe jy lyk
Ek het gehou van hoe jy praat
Ek het gehou van hoe jou mond elke beweging maak
Ek het gewonder hoe dit voel om aan jou te raak
Jou gesig is vir Hollywood gemaak
En toe soen jy my net daar met 'n mond vol fudge aanhoudend sonder skaamte in die straat
En die bloed gaan na my kop toe
En my kop gaan na my hart toe
En my hart in die wille afgrond in.
En toe vat jy my net daar met 'n mond vol fudge en die oomblik was die suiker in my mond
En Hollywood was om ons, die musiek begin te speel en die oomblik was vir my n mond vol fudge.
Ja jy in elke movie van my hart
Jy in elke lovesong van my hart
Van my hart
Van my hart
Van my hart



Авторы: Jak De Priester


Jak De Priester - Stellenbosch Lovesong
Альбом Stellenbosch Lovesong
дата релиза
01-06-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.