Janie Bay - Die Heelal (feat. Early B) текст песни

Текст песни Die Heelal (feat. Early B) - Janie Bay feat. Early B



Jou by 'n show ontmoet
Rooi wyn in my bloed
My bene bewe
Wonder in jou
In jou
Van dae na weke
Onder die maan
Ons maak mekaar se sinne klaar
Soveel meer geraak
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie
Na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes
Dis wat ons gekies het
As jy aan my raak
Weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ons het verdwaal
Mekaar vertel
Jou vasgehou
Ek kan onthou
Dis nou verby
Ons is okay
Gebruik jou hande
Jy maak als reg
Jou vuur brand
My twyfel weg
Jy maak als reg
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie
Na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes
Dis wat ons gekies het
As jy aan my raak
Weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Jy kan my my nie blame nie
Moet ook nie maak soos jy weet nie
As ons flop wil ek nie jou sien of van jou weet nie
I love hard, so break-ups it maak seer hier
Vertroue is 'n gips vir my hart moet dit nie breek nie
Want dit recover nog van 'n ontevrede verlede van al my ex'e flops
Ek is op 'n pos as n ou ek doenit leka mos,
Ken dit ook baby girl jy weet ons kan for life mos so leka blok
So baba maar vir my
Want ek en jy loop mos die lange lyn
Ons sal nooit kan net brasse bly
So baby ons moet vry tot laat verstaan jy my
Ons moet dit maak werk tussen ek en jy
Maak my lewe leka djy
Als van jou so reg vir my
Chise ek is uit, dankie Janie Bay
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie
Na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes
Dis wat ons gekies het
As jy aan my raak
Weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal



Авторы: Fred Den Hartog, Janie Bay


Janie Bay - Die Heelal (feat. Early B) - Single
Альбом Die Heelal (feat. Early B) - Single
дата релиза
11-10-2019



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.