Jay - Trots Afrikaans текст песни

Текст песни Trots Afrikaans - Jay



Kyk in my oë, lees my gedagtes
Ek weet dis vuil, maar jy's so pragtig
Soos bier op 'n warm dag
'N vuur op 'n Saterdag
(Hey!)
Jy is vir my soos, 'n skyfie melktert
'N potjie beesstert
Daar's net een soos ekke, local is mos lekker
Soen frans, eet Italiaans
Kuier soos die Iere, ignoreer die bure
Flirt Spaans, raas Amerikaans
Dans Braziliaans maar bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans
Vryf oor my rug, en bietjie laer af
Niks hou ons terug -die dansvloer deur draf
Soos bier op 'n warm dag
'N vuur op 'n Saterdag
(Hey!)
Jy is vir my soos, 'n nat koeksuster,
Daar's net een soos ekke, local is mos lekker!
Soen frans, eet Italiaans
Kuier soos die Iere, ignoreer die bure
Flirt Spaans, raas Amerikaans
Dans Braziliaans maar bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans
Staan op aandag aangemeld
Enkels word gebreek op die rugbyveld
Staan op aandag aangemeld
Daar's net een soos ekke, local is mos lekker!



Авторы: johan oberholzer


Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê
Альбом So Lank Sal Ek Jou Liefhê
дата релиза
30-10-2017





Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.