Jim Reeves - My Blinde Hart текст песни

Текст песни My Blinde Hart - Jim Reeves



My blinde hart wil geen oomblik langer weet nie
Dat ek vir jou nooit regtig kan vertrou.
My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie -
Dalk het jy my harteloos verlei...
′N Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
Maar geduldig bly ek in my uur van smart;
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie -
Daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.
'N Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
Maar geduldig bly ek in my uur van smart;
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie -
Daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.




Jim Reeves - Jy is My Liefling
Альбом Jy is My Liefling




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.