Jim Reeves - Geboorteplasie текст песни

Текст песни Geboorteplasie - Jim Reeves



Ek verlang na jou, geboorteplasie...
Na die liefde van ′n Moeder wat daar wag
Deur die jare moes ek swerf in die vreemde
Ver van haar glimlag-oë so sag.
Ek sien 'n graf - alleen, verlate
Van ons Vader wat so roep in ′n droom.
O my Moeder, hoe hy waak in die stilte
Waar sy kniel by die ou akkerboom...
Ek kom terug, geboorteplasie,
Terug na jou, en die huisie aan die vlei.
My hart is bly, my dierb're Moeder!
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.




Jim Reeves - Welcome to My World, Vol. 3
Альбом Welcome to My World, Vol. 3
дата релиза
29-01-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.