Jo Black - Vrede Vind текст песни

Текст песни Vrede Vind - Jo Black



Trap diep spore my kind
Jy sal eendag erens jou rus weer vind
Onder n vye boom langs n water stroom in jou drome
Al moet ek jou groet
Dit bly n bitter soet goodbye
Onthou net wat ek jou geleer het
Wat jy saai sal jy maai
Want daar is vout nie
Of ons het hom
En ons is taaier as die res van die mensdom dit maak nie saak hoe hard jy val nie jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie
En jy tel jouself op en ruk jouself reg
Jys gebore om te lewe jys gebore om te veg
Wees n man vir jou vrou
N Pa vir jou kind
Vergeet van aardse dinge
Dan sal jy vrede vind
Dis waar jy vrede vind
Hou jou kop hoog
Met jou rug teen die wind
Dan sal jy jou self weer vind
Op die horison sal jou son op kom
In die more
Hou net moed
Tussen die suur en soet
Gebeur die lewe
En weet net elke man dra n kruis
Steek jou hand na Hom uit
Want daars nie fout of ons het hom
En ons is taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie
En jy tel jou self op
En jy ruk jou self reg
Jy is gebore om te lewe
Jy is gebore om te veg
Wees n man vir jou vrou
N pa vir jou kind
Vergeet van aardse dinge
Dan sal jy vrede vind
Dis waar jy vrede vind
As ek die helfde van die man is
Wat jy was
Sou ek tevrede wees met
Wie ek vandag is
Daar was nie vout nie
Of jy het hom
Want jy is taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jyt geweet jys nie uit glas gemaak nie
En jy tel jouself op
En jy ruk jouself reg
Jy is gebore om te lewe
Jys gebore om te veg
Jy was n man vir jou vrou
N pa vir jou kind
Jyt vergeet van aardse dinge
Nou het jy rus gevind
Dis waar jy vrede vind



Авторы: Kotze Christoph, Engelbrecht Jo


Jo Black - Skepe
Альбом Skepe
дата релиза
31-03-2017



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.