Karen Zoid feat. Gian Groen - Vier Seisoene Kind текст песни

Текст песни Vier Seisoene Kind - Karen Zoid , Gian Groen



Sy roep my in die rigting van haar hart,
Waar die winter vure brand en die nagte vir die somer en wag
Sy giet haar trane in die see,
Stuur haar woorde met die wind en
Na die strande waar lank vergete smart
Vier seisoene kind, met die winter in jou oe, waar het ek jou verloor
Vier seisoene kinde,
Met die liefde in jou palm, kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog n poskaart met die wind
Sy maak vir my n painting van die huis,
As die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons wag
Sy gee vir my haar soet,
September geur as die boland en bloei
En met die somer wat klop hier aan my deur
Vier seisoene kind, met die winter in jou oe, waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm, kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog n poskaart met die wind
Da da da dada daa
Da da da da dada da
Da da da da da daa
Heyyyy yeaaahhhh
Oooo vier seisoene kind met die
Winter in jou oe, waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm, kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog n poskaart met die wind
Stuur my nog n poskaart met die wind
Stuur my nog n poskaart met die wind



Авторы: Groen Gian


Karen Zoid feat. Gian Groen - Republiek van Zoid Afrika, Vol. 5
Альбом Republiek van Zoid Afrika, Vol. 5
дата релиза
26-07-2018



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.