Karen Zoid - Verlang Na Jou текст песни

Текст песни Verlang Na Jou - Karen Zoid



Verlang na jou
As ek jou net weer in my arms vas kon hou
Ver weg soos nou
Begin alles in my wêreld lyk na jou
En waar ek kyk
Sien ek net jou
Jys oral om my
Ek verlang na jou
As ek jou net weer in my arms vas kon hou
Ver weg soos nou
Begin alles in my wereld lyk na jou
En waar ek kyk
Sien ek net jou
Jys oral om my
Ons is swemmers in die see
Strome sleep ons mee
In 'n boogweg van die land
Wat ons weer uitspoeg op die sand
Tesame is ons een
Altesaam alleen
Verlang na jou
As ek jou net weer in my arms vas kon hou
Ver weg soos nou
Begin alles
Ooo alles
Ooo alles alles lyk na jou
Alles ooo alles alles lyk na jou
Dit lyk na jou
Jys nie hier nie
Jys nie hier nie



Авторы: Jan De Wet


Karen Zoid - Zoid Afrika
Альбом Zoid Afrika
дата релиза
23-11-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.