Karen Zoid - Weg Wêreld текст песни

Текст песни Weg Wêreld - Karen Zoid



Daar's 'n skreef van die son wat jou vang op die bed
Miljoene verlore opinies op die internet
Die gordyn word 'n muur wat die wêreld verwyt
Maar die kamer is donker en koel
So baie mense sukkel om te hoe hulle voel
Weg wêreld, weg wêreld
My wêreld waak by my
Weg wêreld, weg wêreld
My wêreld langs my
'N Hart om te wen, 'n liggaam om te verken
Amerika begeer wat China nou beheer
Weg wêreld
Weg wêreld
Weg wêreld
Gewetes om te sus
Wie vergeef en wie vergif?
Wie vertref en wie vertrap?
Die mensdom bly 'n grap
Jy's die mooiste as jy lag
Ek besef weer elke dag
Om 'n oomblik vas te vang
Is waaroor alles gaan
Weg wêreld, weg wêreld
My wêreld waak by my
Weg wêreld, ou slegte wêreld
My wêreld langs my



Авторы: Karen Zoid


Karen Zoid - Op Die Oomblik (Deel Een)
Альбом Op Die Oomblik (Deel Een)
дата релиза
11-08-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.