Текст песни My Kruis - Karlien Van Jaarsveld
Nooit
het
ek
geweet,
hoe
seer
dit
als
sal
maak
nie
Nooit
het
ek
besef,
hoe
ek
terug
sal
moet
staan
nie
En
toekyk
hoe
die
wêreld,
als
om
ons
verskeur
So
baie
het
gebeur
Ek
voel
alleen
op
hierdie
grondpad,
met
mense'
oë
op
my
Wat
toe
kyk
wat
ek
verkeerd
doen,
en
of
ek
terug
gaan
baklei
Die
oë
deursoek
die
aarde,
om
te
sien
wat
opreg
is
Maar
niks
word
gekry
God
red
my
uit,
uit
hierdie
sirkus
bedryf
Met
mense
se
oë,
die
heeltyd
op
my
God
maak
my
sterk,
vir
wat
nog
voorlê
vir
ons
Ek
dra
my
Kruis
met
'n
frons
Daars
'n
storie
in
my,
met
die
woorde
geskryf
In
die
notes
op
my
iPhone,
waar
ek
soms
terug
baklei
Wat
die
mense
nooit
sal
lees
nie
Want
wat
hulle
nie
weet
nie,
sal
niemand
kan
nie
verskeur
nie
God
red
my
uit,
uit
hierdie
sirkus
bedryf
Met
mense
se
oë,
die
heeltyd
op
my
God
maak
my
sterk,
vir
wat
nog
voorlê
vir
ons
Ek
dra
my
Kruis
met
'n
frons
En
al
het
ek
seerkry,
sal
dit
ook
verby
gaan
Al
sal
daar
leuns
bly,
sal
ek
kan
sterk
staan
Want
U
red
my
uit,
Here
U
hoor
my
God
red
my
uit,
uit
hierdie
sirkus
bedryf
Met
mense
se
oë,
die
heeltyd
op
my
God
maak
my
sterk,
vir
wat
nog
voorlê
vir
ons
Ek
dra
my
Kruis
met
'n
frons
En
al
het
ek
seerkry,
sal
dit
ook
verby
gaan
Al
sal
daar
leuns
bly,
sal
ek
kan
sterk
staan
Want
U
red
my
uit,
Here
U
hoor
my
Daars
'n
storie
in
my,
met
die
woorde
geskryf
1 Sing Vir Liefde
2 Dans In Die Reën
3 Opmaak
4 My Kruis
5 Skop As Ek Lê
6 Ek En Jy En Die Maan
7 Ek's Joune
8 Waterval
9 Hou Vas
10 Twee Huise
11 Bly
12 Masker
13 Girl Crush
14 Say Something
15 Mix Tape
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.