Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde текст песни

Текст песни Sing Vir Liefde - Karlien Van Jaarsveld



My vriende, dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Gryp nou jou naaste se hand en
Dans op die maat v an jou hart
Ons kyk al te lank oor die pad
Sonder om ander te help
Maak toe jou oë, vat die tree, die tree wat die vrede sal maak
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin
Breek nou die kettings wat terughou
En staanop in die naam v an saambou
Dit vat nie veel om te wys, om my te oortuig dat ons is okay
Jy is ′n baken v an vrede
'N flitslig wat skyn vir die Here
Die berge en dale sal hoor, ′n nuwe begin nou voor!
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.
My vriende dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.
Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.



Авторы: Vorster Johan, Kotze Christoph


Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde
Альбом Sing Vir Liefde
дата релиза
14-04-2017



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.