Karlien Van Jaarsveld - Stiltes - Live текст песни

Текст песни Stiltes - Live - Karlien Van Jaarsveld



Ek kan nie vir jou verduidelik
Hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel
So staan ′n bietjie naby my
Kan jy my lippe lees
Voel jy die musiek se ritme
Soos druppels op 'n sinkdak
Hoe jy aan my hart vat
Dis asof jy reg deur my kyk
Dis wat jy aan my doen
Ek wil net dans′ dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reen
Ek staan vas in hierdie oomblik
Die mense stap verby my
Ek kan nie my oe kry
Om van joune weg te kyk
Ons praat mekaar se taal
Jy kom aangestap na my toe
Ek hoor hoe reen dit harder
Musiek word al hoe sagter
Dit is nou net ek en jy
En die druppels rondom ons
Ek wil net dans dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reen
Ek wil net dans, dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Want niks maak meer saak nie
Kom dans in die reen
Na na na...
Dans in die reen
Ek wil net dans, dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reen
Ek wil net dans, dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Want niks maak meer saak nie
Kom dans in die reen
KOm ons dans in die reen



Авторы: Karlien Van Jaarsveld


Karlien Van Jaarsveld - Dekade - Inbly Konsert (Live)
Альбом Dekade - Inbly Konsert (Live)
дата релиза
09-10-2020



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.