Karlien Van Jaarsveld - Hande текст песни

Текст песни Hande - Karlien Van Jaarsveld



Diep in die donker nag,
Daar waar die stilte vir ons altwee wag,
Waar jy onskuldig en so veilig,
Jou hart vir my verduidelik,
Dis waar ek vir jou sal wag.
Ek wil jou hande voel,
Jy weet my lyf is net vir jou bedoel,
Dis meer as woorde wat ek vra,
Soos jou hart met myne praat,
Dis intiem en dis ′n sielsgevoel
Ek sal kaalvoet loop,
Oor die berge vir 'n bietjie hoop,
Ek sal doen wat jy wil hê,
Solank jy dit net sê,
Met jou hande sê!
En ek sal aanhou glo,
In alles goed ek sien dit in jou oë, Ek sal doen wat jy wil
Hê, solank jy dit net sê, met jou hande sê!
Ek wil jou woorde proe,
Wil dit nie hoor nie
Ek wil dit net voel,
Weet jy wat jy nog aan my doen,
Jy verkoop dit in ′n soen,
Dis die taal wat net jou hande praat!
Ek sal kaalvoet loop,
Oor die berge vir 'n bietjie hoop,
Ek sal doen wat jy wil hê,
Solank jy dit net sê,
Met jou hande sê!
En ek sal aanhou glo,
In alles goed ek sien dit in jou oë,
Ek sal doen wat jy wil hê,
Solank jy dit net sê,
Met jou hande sê!
Want jy weet ek kort 'n man
Wat met sy hande kan praat,
Want jy weet soms kom die woorde
Die woorde te laat,
Jy kan maak net wat jy wil
Maar jou hande maak die verskil
Ek sal kaalvoet loop,
Oor die berge vir ′n bietjie hoop,
Ek sal doen wat jy wil hê,
Solank jy dit net sê,
Met jou hande
En ek sal aanhou glo,
In alles goed ek sien dit in jou oë,
Ek sal doen wat jy wil hê,
Solank jy dit net sê,
Met jou hande sê,
Met jou hande sê!



Авторы: Vorster Johan, Kotze Christoph


Karlien Van Jaarsveld - Uitklophou (Edited Version)
Альбом Uitklophou (Edited Version)
дата релиза
25-08-2013



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.