Karlien Van Jaarsveld - Al Maak Jy Wat текст песни

Текст песни Al Maak Jy Wat - Karlien Van Jaarsveld



Jy vergeet alreeds vir jare
Om my deur nog oop te maak
Jy vergeet alreeds vir maande
Om my verjaarsdag op te maak
En jy hoor my nie jy hoor my nie jy nie meer jy′s lief vir my nie
Jy sien nooit meer net vir my nie
Is die moeite dalk teveel
Jy praat nooit meer net met my nie
Is jy klaar met my verveeld
Want jy hoor my nie jy hoor my nie jy se nie meer jy's lief vir my
Maar
Al maak selfs al maak jy wat
Al maak selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan
Selfs al maak jy wat
Dalk hoef ons nie te praat nie
Dalk hoef ek nie te weet
Dit wat ek nie wil hoor nie
Want jy hoor my nie jy hoor my nie jy nie meer jy′s lief vir my
Maar
Al maak selfs al maak jy wat
Al maak selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan
Selfs al maak jy wat
En al hoor jy nie
En al weet jy nie
Al maak selfs al maak jy wat
Al maak selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan
Selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan
Selfs al maak jy wat



Авторы: Johan Vorster,


Karlien Van Jaarsveld - Uitklophou (Edited Version)
Альбом Uitklophou (Edited Version)
дата релиза
25-08-2013



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.