Karlien Van Jaarsveld - Alles Behalwe Jou Hart текст песни

Текст песни Alles Behalwe Jou Hart - Karlien Van Jaarsveld



Jy breek my hart
Jy breek my binne
Jy sny my op
Jy skeur my sinne in woorde op wat niks meer sin maak
Wens dat ek op jou kon staat maak
Dit was verby voor ek jou hart kon kry
Jy het vergeet wat is die liefde
Was ek te blind?
Was ek tevrede met dit wat jy my mee gelos het
Maar jy't gesê dis wat jy oor het
Dit is verby, het ek dit als gedroom?
Met my oop
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord, jy gee alles oor
Alles behalwe jou hart
Jy maak my seer
Jy los my stukkend
Jy gooi my weg
Jy het my verblind met stories wat nogsteeds niie sin maak
Ek kon nog nooit jou hart eers aanraak
Jy het my laat staan en seerkry tot die einde
Jy was nooit myne
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord, jy jy gee alles oor
Alles behalwe jou hart
Ek wens ek kon soos jy net ook van als vergeet
Dat jy kan voel hoe dit voel om ook regtig te breek
Daar was tog 'n tyd, jy't tog gelukkig gelyk
Jy sou my alles gee
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord, jy jy gee alles oor
Alles behalwe jou hart



Авторы: Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld


Karlien Van Jaarsveld - Uitklophou (Edited Version)
Альбом Uitklophou (Edited Version)
дата релиза
25-08-2013



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.