Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Jakarandas Bloei
Jacarandas Blühen
Jakarandas
bloei
die
lug
is
pers
Jacarandas
blühen,
die
Luft
ist
lila
Skryf
vir
my
′n
skemervers
Schreib
mir
einen
Dämmervers
Vertel
vir
my
die
wêreld
is
grou
Erzähl
mir,
die
Welt
sei
grau
Dan
wys
ek
jou
op
die
môredou
Dann
zeig
ich
dir
den
Morgentau
Want
elke
dag
het
'n
skatkis
vol
Denn
jeder
Tag
hat
eine
Schatztruhe
voll
As
doukristalle
op
′n
kelkblaar
stol
Wenn
Taukristalle
auf
einem
Kelchblatt
erstarren
Gaan
kyk
na
die
wêreld
van
naderby
Schau
dir
die
Welt
genauer
an
Gaan
kyk
vir
'n
slag
wat
jy
daaruit
kry
Schau
einmal,
was
du
daraus
gewinnst
Ja
kyk
'n
slag
weer
mooi
na
die
Wonderpers
oor
die
aarde
rondgestrooi
Ja,
schau
doch
wieder
schön
auf
das
Wunderlila,
über
die
Erde
verstreut
Dis
lentetyd
die
lug
word
blou
Es
ist
Frühlingszeit,
der
Himmel
wird
blau
Laat
die
aandlug
jou
help
Lass
die
Abendluft
dir
helfen
Om
die
mooi
te
onthou
Das
Schöne
zu
erinnern
Vergeet
nou
eers
van
werk
wat
wag
Vergiss
jetzt
erstmal
die
Arbeit,
die
wartet
Maak
jou
oë
oop
en
sien
hoe
ek
lag
Mach
deine
Augen
auf
und
sieh,
wie
ich
lache
Want
elke
dag
het
′n
skatkis
vol
Denn
jeder
Tag
hat
eine
Schatztruhe
voll
As
doukristalle
op
′n
kelkblaar
stol
Wenn
Taukristalle
auf
einem
Kelchblatt
erstarren
Gaan
kyk
na
die
wêreld
van
naderby
Schau
dir
die
Welt
genauer
an
Gaan
kyk
vir
'n
slag
wat
jy
daaruit
kry
Schau
einmal,
was
du
daraus
gewinnst
Ja
kyk
′n
slag
weer
mooi
na
die
Wonderpers
oor
die
aarde
rondgestrooi
Ja,
schau
doch
wieder
schön
auf
das
Wunderlila,
über
die
Erde
verstreut
Dink
aan
die
voëltjies
wat
nessies
bou
Denk
an
die
Vögelchen,
die
Nestchen
bauen
Die
vrolike
roep
van
'n
Piet-my-vrou
Den
fröhlichen
Ruf
eines
Piet-my-vrou
Sien
ook
die
mense
vir
wat
hulle
is
Sieh
auch
die
Menschen,
wie
sie
sind
Sien
dat
hul
mooi
is
sien
in
hul
die
lig
Sieh,
dass
sie
schön
sind,
sieh
in
ihnen
das
Licht
Dink
aan
die
strate
wat
blink
in
die
reën
Denk
an
die
Straßen,
die
im
Regen
glänzen
Bome
en
gras
alles
groen
om
jou
heen
Bäume
und
Gras,
alles
grün
um
dich
herum
Sien
dan
die
son
wat
op
′n
doudruppel
rus
Sieh
dann
die
Sonne,
die
auf
einem
Tautropfen
ruht
Erken
dis
genade
Erken
dat
dit
wonders
is
Erkenne,
es
ist
Gnade,
erkenne,
dass
es
Wunder
sind
Jakarandas
bloei
die
lug
is
pers
Jacarandas
blühen,
die
Luft
ist
lila
Skryf
vir
my
'n
skemervers
Schreib
mir
einen
Dämmervers
Vertel
vir
my
die
wêreld
is
grou
Erzähl
mir,
die
Welt
sei
grau
Dan
wys
ek
jou
op
die
môredou
Dann
zeig
ich
dir
den
Morgentau
Want
elke
dag
het
′n
skatkis
vol
Denn
jeder
Tag
hat
eine
Schatztruhe
voll
As
doukristalle
op
'n
kelkblaar
stol
Wenn
Taukristalle
auf
einem
Kelchblatt
erstarren
Gaan
kyk
na
die
wêreld
van
naderby
Schau
dir
die
Welt
genauer
an
Gaan
kyk
vir
'n
slag
wat
jy
daaruit
kry
Schau
einmal,
was
du
daraus
gewinnst
Ja
kyk
′n
slag
weer
mooi
na
die
Wonderpers
oor
die
aarde
rondgestrooi
Ja,
schau
doch
wieder
schön
auf
das
Wunderlila,
über
die
Erde
verstreut
Ja
kyk
′n
slag
weer
mooi
na
die
Wonderpers
oor
die
aarde
rondgestrooi
Ja,
schau
doch
wieder
schön
auf
das
Wunderlila,
über
die
Erde
verstreut
Оцените перевод
Оценивать перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Авторы: Laurinda Hofmeyr
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.