Laurika Rauch - Ek Wil Vir Jou текст песни

Текст песни Ek Wil Vir Jou - Laurika Rauch



Jy met jou drome en gedagtes in jou
Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo
Jy met jou deernis jou geduld en jou verstaan
Jy wat jou seer alleen wil dra
Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal die wind die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee
Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal die wind die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee
Jy met jou woorde en gebede in jou hart
Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand
Jy met jou wysheid jou geloof in elke dag
Jy met die seer agter jou lag
Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal die wind die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee
Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal die wind die see
Ek wil so graag
Myself, myself vir jou gee



Авторы: Christa Steyn


Laurika Rauch - Encore! Laurika
Альбом Encore! Laurika
дата релиза
22-07-1988




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.