Laurika Rauch - Maskers текст песни

Текст песни Maskers - Laurika Rauch



Maskers, maskers wat ons almal dra
Wil graag wees wat ons voorgee
Aanvaar nie wat ons is
Oerwoud van graniet
Oerwoud van graniet
Spelers in ′n spel
Dit kan ek vertel
Poppe maar van klei
Niemand maak hul vry
Gesigte bleek soos was
Gesigte bleek soos was
As hul maar net kon sien
Oogklappe af kon haal
Dis mense wat net val
En nooit weer opstaan nie
Refrein
Mense maak my bang
Mense maak my bang
En dan wil ek wegvlug
Wil wegvlug maar waarheen
Die pad is afgeseël
Deur mense wat ook vrees
Gestaltes in die nag
Gestaltes in die nag
Waar kom hul vandaan
En waarheen wil hul gaan
Na die Maskerbal
Waar niemand weet wie's wie
Refrein



Авторы: Wilhelm Liebenberg


Laurika Rauch - Vir Jou
Альбом Vir Jou
дата релиза
22-06-1981




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.