Laurika Rauch - Op My Ou Ramkietjie - перевод текста песни на немецкий

Op My Ou Ramkietjie - Laurika Rauchперевод на немецкий




Op My Ou Ramkietjie
Auf meiner alten Ramkietjie
Op my ou ramkietjie met nog net een snaar
Auf meiner alten Ramkietjie mit nur noch einer Saite
Speel ek in die maanskyn deurmekaar
Spiel ich im Mondschein ganz durcheinander
Wat gee ek om mense wat se ek′s mal
Was kümmert es mich, dass die Leute sagen, ich sei verrückt
As die varings my aanhoor by die wal?
Wenn die Farne mir am Ufer lauschen?
Wat om my vriende wat nooit nie verstaan
Was kümmern mich meine Freunde, die niemals verstehen
As die sterre my toeknik en die maan?
Wenn die Sterne mir zunicken und der Mond?
Op my ou ramkietjie met nog net een snaar
Auf meiner alten Ramkietjie mit nur noch einer Saite
Speel ek in die maanskyn deurmekaar
Spiel ich im Mondschein ganz durcheinander





Авторы: C. Louis Leipoldt, Jan Bouws


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.