Laurika Rauch - Stille Waters - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Laurika Rauch - Stille Waters




Stille Waters
Still Waters
Jy′t gesê ons liefde sal bly staan
You said our love would remain
Al tuimel al die berge in die oseaan
Even if all the mountains tumbled into the ocean
Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan
Do me a favor before you go
Gooi vir my ′n klippie
Throw me a pebble
'N Klippie in die oseaan
A pebble in the ocean
Wie sal ooit die liefde kan verstaan?
Who can ever understand love?
Nader as 'n hartklop, verder as die maan
Closer than a heartbeat, further than the moon
Daar is ′n tyd van kom, en ′n tyd van gaan
There is a time to come, and a time to go
Dit het ek gelees maar
I have read this but
Hoe sal ek dit ooit verstaan?
How will I ever understand it?
En kyk hoe sak die sekelmaan
And look how the crescent moon sinks
In die stille oseaan
Into the still ocean
Stille waters diepe grond
Calm waters, deep ground
Onder draai die duiwel
Underneath the devil turns
Onder draai die duiwel rond
Underneath the devil turns around
Miskien is liefde net 'n fantasie
Maybe love is just a fantasy
Dis nie alles maanskyn en rose nie
It is not all moonshine and roses
Jy was vir ′n rukkie aan my sy
You were by my side for a while
Was jy net 'n bietjie
Were you even a little bit
Net ′n bietjie lief vir my?
Only a little bit in love with me?
Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam
Maybe there is a place for us two together
Anderkant die berge van die maan
Beyond the mountains of the moon
En as die maan weer opkom sal ek onthou
And when the moon rises again, I will remember
Ek was vir ′n rukkie
I was for a while
Ook 'n bietjie lief vir jou
Also a little bit in love with you
Ek was vir 'n rukkie
I was for a while
Ook ′n bietjie lief vir jou
Even a little bit in love with you





Авторы: Christopher Norton


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.