Laurika Rauch - Jy Is Te Dierbaar текст песни

Текст песни Jy Is Te Dierbaar - Laurika Rauch



Jy is te dierbaar om seer te kry
Jy is te dierbaar om seer te kry
Dit sou niks goed beteken
As ek hier sou bly
Ons albei sou net daaronder ly
Dus wens my vaarwel
Voor ek nog eens wil bly
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Jy stort nou ′n traan
Jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi "wat nou?" en waarheen
Maar tyd sal genees
En die seer gaan verby
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Ek is bang vir die spoke
Van dae lank gelee
Wat my nie wil toelaat om liefde te gee
Daarom moet ek gaan
Al vra jy ek moet bly
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan
Hier heel alleen
Moet ek bly staan besef jy dan nie
Net jy baat daarby
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Jy stort nou 'n traan
Jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi "wat nou?" en waarheen
Maar tyd sal genees
En die seer gaan verby
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Jy is te dierbaar om seer te kry



Авторы: Johan Wessels, Kupido


Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
Альбом 19 Treffers Van 21 Jaar
дата релиза
15-04-1999




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.