Текст песни Stille Waters - Laurika Rauch
Jy′t
gesê
ons
liefde
sal
bly
staan
Al
tuimel
al
die
berge
in
die
oseaan
Doen
vir
my
'n
gunsie
voor
jy
gaan
Gooi
vir
my
′n
klippie
'N
Klippie
in
die
oseaan
Wie
sal
ooit
die
liefde
kan
verstaan?
Nader
as
'n
hartklop,
verder
as
die
maan
Daar
is
′n
tyd
van
kom,
en
′n
tyd
van
gaan
Dit
het
ek
gelees
maar
Hoe
sal
ek
dit
ooit
verstaan?
En
kyk
hoe
sak
die
sekelmaan
In
die
stille
oseaan
Stille
waters
diepe
grond
Onder
draai
die
duiwel
Onder
draai
die
duiwel
rond
Miskien
is
liefde
net
'n
fantasie
Dis
nie
alles
maanskyn
en
rose
nie
Jy
was
vir
′n
rukkie
aan
my
sy
Was
jy
net
'n
bietjie
Net
′n
bietjie
lief
vir
my?
Miskien
is
daar
'n
plek
vir
ons
twee
saam
Anderkant
die
berge
van
die
maan
En
as
die
maan
weer
opkom
sal
ek
onthou
Ek
was
vir
′n
rukkie
Ook
'n
bietjie
lief
vir
jou
Ek
was
vir
'n
rukkie
Ook
′n
bietjie
lief
vir
jou
1 Stuur Groete Aan Mannetjies Roux - Pt. 2
2 Die Gang
3 Die Kinders Sing Saam
4 My Ou Tante Koba
5 Op Blouberg Se Strand
6 Kyk Hoe Glinster Die Maan
7 Daantjie
8 Marietjie Wag-'n-Bietjie
9 Die Ballade Van Jakob F De Beer
10 Over The Hills And Far Away
11 Miekie
12 Blue Skies
13 Kom Laat Ons Sing - Deel Twee
14 Die Diep Blou See
15 Kom Laat Ons Sing - Deel Een
16 Die Mense Op Die Bus
17 Stille Waters
18 Hot Gates
19 1963
20 The Falcon
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.