Laurika Rauch - Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop) - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Laurika Rauch - Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)




Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)
For a Gingerbread (Henceforth I Will Wintersummer Auctions Loop)
Voortaan sal ek winterskemer
Henceforth I will winter evening
Vleilangs loop
Auctions loop
En droë takkies van geraamte
And dry twigs of skeleton
Struike stroop
Shrubbery strip
Die wilgers sal gekruisig
The willows will be crucified
Aan die hemelruim hang
On the heavenly space hang
En ek sal, dood menslik
And I, dead humanly
Na jou terug verlang
For you back desire
Soos na die somer se rinkink
As after the summer's rinkink
Van vinke in palmiete
Of finches in palmettoes
En die onbeholpe liefde
And the clumsy love
Van wildeganse tussen riete
Of wild geese between reeds
Soos na die somer se rinkink
As after the summer's rinkink
Van vinke in palmiete
Of finches in palmettoes
En die onbeholpe liefde
And the clumsy love
Van wildeganse tussen riete
Of wild geese between reeds
Voortaan sal ek winterskemer
Henceforth I will winter evening
Vleilangs loop
Auctions loop
En droë takkies van geraamte
And dry twigs of skeleton
Struike stroop
Shrubbery strip





Авторы: L. Hofmeyr, W.van Der Merwe


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.