Liezel Pieters - Meer As Net Vriende - Lewendige Opname текст песни

Текст песни Meer As Net Vriende - Lewendige Opname - Liezel Pieters



Die oranje rooi Bosveldson
Laat sy kop op die horison
En ek droom van jou
As ek my kry sit ek en droom van jou
Onder die doringboom die Bosveldmaan
In my sterretent vol verlang
En ek droom van jou
As ek my kry sit ek en droom van jou
Oor iets wat jy nie weet nie
Lets wat ek nog nie vir jou kon nie
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende jy's lief vir my
Maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende jy's lief vir my
Meer as net vriende ek's lief vir jou
Die oggendson soen die hemelblou
Kaalvoet loop op die oggenddou
Hand aan hand met jou
Ek kannie glo ek is hier by jou
Na jare saam sien ek nou eers
Hoe perfek ons twee kan wees
Hand aan hand met jou
Ek kannie glo ek is hier by jou
Ek is in jou hande alles het verander
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende jy's lief vir my
Maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende jy's lief vir my
Meer as net vriende ek's lief vir jou
Bosveldliefde
Meer as net vriende
Bosveldliefde
Meer as net vriende
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende jy's lief vir my
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende jy's lief vir my
Meer as net vriende ek's lief vir jou
Meer as net vriende ek's lief vir jou



Авторы: Marc Brendon, Don Kelly, Liezel Pieters


Liezel Pieters - Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
Альбом Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
дата релиза
22-09-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.