Liezel Pieters - Sing Jou Hart Uit (Lewendige Opname) текст песни

Текст песни Sing Jou Hart Uit (Lewendige Opname) - Liezel Pieters



As goedheid en guns
Soos reën oor jou spoel
As jou voete van self
Net begin dans
Jy ken daai gevoel
Of as hartseer kom klop
En jou deure afskop
As die trane ophoop
En nooit ophou loop
Kom sing
Sing jou hart uit
Kom breek
Breek die stilte
Laat dit sweef op vlerke eggo oor die berge
Kom sing jou hart uit
As jy alleen
Die storm moet stoei
Jy nie kan vertel
Van al die hel
Wat diep in jou bloei (Wat diep in jou bloei)
Of as alles van self
In plek begin val
As jy op jou knieë
Dankie wil
Kom sing
Sing jou hart uit
Kom breek
Breek die stilte
Laat dit sweef op vlerke eggo oor die berge
Al groot berge voor jou
En jy voel
Jy het verdwaal (Voel jy het verdwaal)
Kyk net op en vra jou vrae
Want jou antwoorde daar
Kom sing
Sing jou hart uit
Kom breek
Breek die stilte
Laat dit sweef op vlerke eggo oor die berge
Kom sing jou hart uit
Ek sing my hart uit
Ek sing my hart uit



Авторы: Don Kelly, Adolf Vorster, Liezel Pieters


Liezel Pieters - Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
Альбом Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
дата релиза
22-09-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.