Nianell - Sal Jy Onthou текст песни

Текст песни Sal Jy Onthou - Nianell



Ek weet jou hart is weereens stil vanaand
Jy hier langs my, maar jy's ver
Miskien as ek dalk aan jou aan jou skouer raak
Sal ek kan voel wat jou seer maak
Hoekom vertel jy my nie wat jou pla
Wil jy regtig als self dra
Kan jy nie sien jou hartseer sluit my uit
Wil so graag daar vir jou wees
As jou hart donker raak en alles rondom jou verdwyn
As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn
Sal jy onthou ek is hier om jou vas te hou
Sal jy onthou ek bly atlyd lief vir jou
Ek wonder soms wie in jou lewe was
Wie het jou lag en pyn gedeel
As ek kon weet sou ek dan kon verstaan
Wat in jou stil gemoed aangaan
As jou wêreld donker raak en alles rondom jou verdwyn
As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn
Sal jy onthou ek is hier om jou vas te hou
Sal jy onthou ek bly atlyd lief vir jou



Авторы: Nel Sonia Aletta


Nianell - Life's Gift
Альбом Life's Gift
дата релиза
24-03-2006




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.