Nicholis Louw - Al Hoe Meer текст песни

Текст песни Al Hoe Meer - Nicholis Louw



Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan dink ek aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe meer
Ek verlang sommer weer sommer weer
Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou
Ek het gedink ek het gewen, maar ek sal moet erken
Ek het 'n fout gemaak
En nou volg ek my hart wat my dae lank al tart
Om dinge reg te maak
Ek weet ek het jou hart gebreek
Ek staan voor jou en smeek
Van 'n oomblik van jou tyd
Gee my net 'n minuut tot die einde van my lied
En dan kan jy besluit
Ek's hier om jammer te kom
Want ek mis mis jou
Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan dink ek aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe meer
Ek verlang sommer weer sommer weer
Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou
Ekke glo dis nie te laat nie
Dis lank nog nie verby nie
Jy bly die een vir my
Gee my net nog 'n kans
Om net weer met jou dans
Ek mis jou naby my
Ek het klaar my les geleer
En dis nou nog bietjie seer
As ek dink aan hoe dit was
So gee vir my jou hand
Want ek het 'n diamant
Wat net vir jou sal pas
Ek's hier om jammer te kom
Want ek mis mis jou
Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan dink ek aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe meer
Ek verlang sommer weer sommer weer
Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou
Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan dink ek aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe meer
Ek verlang sommer weer sommer weer
Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou
Want ek staan hier om my knieë
En ek smeek vir jou
Daar is niemand anders wat ek
Eerder vas wil hou
Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan dink ek aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe meer
Ek verlang sommer weer sommer weer
Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou
Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan dink ek aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe meer
Ek verlang sommer weer sommer weer
Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou
Is dit als dan nou verby



Авторы: Don Kelly


Nicholis Louw - Ek Is Daar Vir Jou
Альбом Ek Is Daar Vir Jou
дата релиза
06-05-2011




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.