Nicholis Louw - Hier Naby Jou текст песни

Текст песни Hier Naby Jou - Nicholis Louw

Ek laaik waar ons bly
As ons saam soontoe ry
Ek laaik waar ons bly
Hier
En ons soen so sag
Soen jou nek elke nag
Ons soen so sag
Hier
So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou
Ek laaik waar jy slaap
As jy slaap langs my
Ek laaik waar jy slaap
Hier
Ons soen so sag
Soen jou nek elke nag
Want ons soen so sag
Hier
So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou
Hier naby jou

So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier (Hier naby jou)
Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou
End

Авторы: Forrest Kline

Nicholis Louw - 'n Spesiale Aand Met Nicholis Louw
Альбом 'n Spesiale Aand Met Nicholis Louw
дата релиза
14-01-2014

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.