Nicholis Louw - Jy Jy Jy текст песни

Текст песни Jy Jy Jy - Nicholis Louw



Dink jy dis dom dat ek oorlog kan voer in my drome
Dink jy dis snaaks as ek soms van my bed afval
En dink jy dis fine as ek gly en ek val in my shower
Hier is die ding dis alles net oor jou
Dis net jy jy jy wat my kop so kan laat raas
Dis net jy jy jy en jy weet dit
En dis jy jy jy wat my weer 'n keer laat kyk
Dis net jy en jy laaik my kwaai
En ek is mal oor jou
Hoe kan dit wees dat ek alles kan wat ek wil
Jy is 'n ware prinses en jy dink ek's 'n prins
Is dit verkeerd om te wonder hoe jy as 'n kind was
Of wonder wat jy sou as ek jou vra om te trou
Ek het die wêreld verstoot vir jou
Niks kon my keer nie ek bly by jou



Авторы: Nicholis Louw, Robin Kielly


Nicholis Louw - Rock Daai Lyfie
Альбом Rock Daai Lyfie
дата релиза
07-03-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.