Nicholis Louw - So Rock Ons Die Wêreld Reg текст песни

Текст песни So Rock Ons Die Wêreld Reg - Nicholis Louw



So doen ons die myle
En so huil die byle
Ons lewe dit
En niemand kry ons onder nie
Almal wil oor ons lees
Want almal wil soos ons wees
Ons lewe dit
Steek die vlam aan die brand
Om en om en om die wêreld
Wag dit net vir jou,
Son en maan sal kom en gaan
Dis joune
So maak jou reg,
So rock! Ons die wêreld reg
So maak ons 'n beter plek
So rock! Ons die wêreld reg
Staan sterk
Ons doen dinge anders
Niemand rock die wêreld soos jy!
Niemand doen dit beter
Wêreldrekord brekers
Ons lewe dit
(Ons lewe dit)
En niks kry ons ooit onder nie
Vergeet van jou verlede
Dis lankal al vergewe
Jy's die pyl se punt
En môre sal die son weer skyn
Son en maan sal kom en gaan
Dis joune
So maak jou reg,
So rock! Ons die wêreld reg
So maak ons 'n beter plek
So rock! Ons die wêreld reg
Staan sterk
Ons doen dinge anders
Niemand rock die wêreld soos jy!
Ons sal nooit opgee nie!
Ons sal nooit ingee nie!
(So rock)
So rock! Ons die wêreld reg
So maak ons 'n beter plek
So rock! Ons die wêreld reg
Staan sterk
Ons doen dinge anders
So rock! Ons die wêreld reg
So maak ons 'n beter plek
So rock! Ons die wêreld reg
Staan sterk (Ons rock die wêreld!)
Ons doen dinge anders
Niemand rock die wêreld soos jy!



Авторы: Brendon Marc, Kelly Don, Louw Nicholis


Nicholis Louw - So Rock Ons Die Wêreld Reg
Альбом So Rock Ons Die Wêreld Reg
дата релиза
31-10-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.