Piet Botha - Richmondstraat - перевод текста песни на русский

Richmondstraat - Piet Bothaперевод на русский




Richmondstraat
Ричмондстрит
Jou liefde, nes hierdie somer
Твоя любовь, как это лето,
Was maar 'n oomblik in die wind
Была лишь миг на ветру,
En nou het jou hart
А твоё сердце теперь
'n Ander seisoen gevind
Нашло другой сезон.
En haar naam is 'n winter
И имя ей зима,
En koud is haar hart
И холоден её взгляд,
En buite my venster
А за моим окном
Begin dit reën op die
Начинает лить дождь
Richmondstraat
На Ричмондстрит.
Maar ek wonder waar is jy nou
Но я гадаю, где ты сейчас,
Waar is jy heen
Куда ушла?
Waar is die engel
Где та ангел,
Wat gedans het in die reën?
Что плясала под дождём?
Hier onder op die Richmondstraat
Здесь, внизу на Ричмондстрит,
Werk die meisies dwars deur die nag
Девушки трудятся всю ночь,
En somtyds dan bring een vir my
И иногда одна приносит мне
'n Beker met salf
Чашку с бальзамом.
Jy moet nooit nee
Не говори "нет"
Vir die gunste van 'n vrou
Женским ласкам никогда,
En ek sal ook enigeiets doen
И я готов на что угодно,
Net om nie van jou te onthou
Лишь бы не вспоминать тебя.
Maar ek wonder waar is jy nou
Но я гадаю, где ты сейчас,
Waar is jy heen
Куда ушла?
Waar is die engel
Где та ангел,
Wat gedans het in die reën?
Что плясала под дождём?
Haar naam is Juanita
Её зовут Хуанита,
En sy kom van 'n vreemde land
И родом она из далёких стран.
Vroeg in die môre
Ранним утром
Leer sy my om te verstaan
Она учит меня понимать.
Dit is vir my so mooi
Мне так мил её
Hierdie taal wat sy praat
Этот языковой накат,
My spaanse engel
Мой ангел испанский
Woon op die Richmondstraat
Живёт на Ричмондстрит.
Maar ek wonder waar is sy nou
Но я гадаю, где она сейчас,
Waar is sy heen
Куда ушла?
Waar is die engel
Где та ангел,
Wat gedans het in die reën?
Что плясала под дождём?





Авторы: J P Botha


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.