Ray Dylan - Anderkant die Spore текст песни

Текст песни Anderkant die Spore - Ray Dylan



Anderkant die spore
Binne in my drome jy en wag
Jy wag vir my
Anderkant die berge
Sien ek jou in die verte jy en wag, jy wag vir my
Jy dwaal hier rond, hier in my kop vanaand
En ek sal droom en droom tot ek jou kry
My arms om jou vou tot jy se jy's lief vir my
En ek sal droom en droom tot ek jou kry
Al is my drome klaar weet ek jy is daar vir my
Ek staan hier op die stasie
Niks wat my verbaas nie jy staan en kyk, jy kyk vir my
Ons staan in watervalle,
Water deur jou hare jy staan en smile, jy smile vir my
Jy dwaal hier rond hier in my kop vanaand
En ek sal droom en droom tot ek jou kry
My arms om jou vou tot jy jy's lief vir my
En ek sal droom en droom tot ek jou kry
Al is my drome klaar weet ek jy is daar vir my
Anderkant die spore binne in my drome le jy en wag, jy wag vir my
Jy dwaal hier rond hier in my kop vanaand
En ek sal droom en droom tot ek jou kry
My arms om jou vou tot jy se jy's lief vir my
En ek sal droom en droom tot ek jou kry
Al is my drome klaar weet ek jy is daar vir my



Авторы: Ray Dylan


Ray Dylan - Verskietende Sterre




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.