Текст песни Koning van Harte - Ray Dylan
Is
dit
luck,
is
dit
timing
wat
teen
my
tel?
Om
te
kry
daardie
een
wat
my
hart
laat
smelt.
Ek's
gemaak
vir
'n
paar,
twee
is
meer
as
een.
En
ek
speel
hierdie
hand,
want
ek
soek
die
een.
Ek's
is
jou,
koning
van
harte.
Ek
soek,
deur
al
die
kaarte.
Daar
is
twee
van
soort,
ek
soek
'n
hart
wat
by
myne
hoort.
Ek's
is
jou
koning
van
harte,
ek
speel
die
hoogste
kaarte.
Met
geluk
aan
my
kant,
koningin
wys
vir
my
jou
hand.
Of
ek
vat
of
ek
gee,
ek
wil
weer
probeer.
Deur
die
lag,
die
verloor
en
selfs
bietjie
seer.
Want
ek
weet
wat
gaan
kom
gaan
amazing
wees.
Om
te
wen
met
'n
hart
wat
my
kaarte
kan
lees.
Ek's
is
jou,
koning
van
harte.
Ek
soek,
deur
al
die
kaarte.
Daar
is
twee
van
soort,
ek
soek
'n
hart
wat
by
myne
hoort.
Ek's
is
jou
koning
van
harte,
ek
speel
die
hoogste
kaarte.
Met
geluk
aan
my
kant,
koningin
wys
my
jou
hand.
Vat
'n
kans
om
die
spel
met
my
hart
te
speel.
Met
die
hoop
jou
kaarte
word
vir
my
gedeel.
Geluk
breek
elke
reël.
Oh-ho!
Vat
'n
kans
om
die
spel
met
my
hart
te
speel.
Met
die
hoop
jou
kaarte
word
vir
my
gedeel.
Geluk
breek
elke
reël.
Ek's
is
jou,
koning
van
harte.
Ek
soek,
deur
al
die
kaarte.
Daar's
twee
van
soort,
ek
soek
'n
hart
wat
by
myne
hoort.
Ek's
is
jou,
koning
van
harte,
ek
speel
die
hoogste
kaarte.
Met
geluk
aan
my
kant,
koningin
wys
my
jou
hand.
Met
geluk
aan
my
kant,
koningin
wys
my
jou
hand
Альбом
Verskietende Sterre
1 Verskietende Sterre
2 Koning van Harte
3 Sneeuprinses
4 Hurricane Jenny
5 Lady Lady
6 Moenie Moenie Moenie
7 Jy Gaan Bid vir Pouse
8 Maar as Jy Weg Moet Gaan
9 Anderkant die Spore
10 Boesmanland
11 Laat ons Liefde Val Soos Reën
12 Mag Ek Jou Nooit Vergeet Nie
13 Laat My die Een Wees
14 Moet My Nie Vergeet Nie
15 Ek Sal Vir Altyd
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.