Ray Dylan feat. Brendan Peyper - Hierdie Skoen Gaan Pas текст песни

Текст песни Hierdie Skoen Gaan Pas - Ray Dylan , Brendan Peyper



Dis soos 'n suikersoet soen in die more
Droom verlore
'N Wonder bo wonder
Werk soos die hitte van die somer
Warmer as warm
Ek smelt in jou hande
Die nommer 1 wat ek sien
Jy weet jy is meer as 'n 10
Ek weet ek sal jou nooit kan verdien
Dis net kwessie van tyd
Dan gaan ek jou date
Oho o ho want 'n girl soos jy
Oho o ho is te goed vir my
Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf
Oho o ho want 'n girl soos jy
Oho o ho is soos goud vir my
Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan
Trek hom aan
Jy maak golwe op die water
En jy trek my nader
Hoor jy my hartklop
Tik hier soos 'n tydbom
Draai my om jou pinkie
Om en om op die dansvloer
Ek dink dis tyd dat ons soen
Ek het nou alles gedoen
Ja girl jy weet dis vir ons bedoel
Dis net 'n kwessie van tyd
Dan gaan ons twee date
Oho o ho want 'n girl soos jy
Oho o ho is te goed vir my
Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf
Oho o ho want 'n girl soos jy
Oho o ho is soos goud vir my
Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan
Trek hom aan
Jy weet ek kan nie sonder jou
Ek kan nie sonder jou nie



Авторы: dan e orton


Ray Dylan feat. Brendan Peyper - Reg Hier In die Middel
Альбом Reg Hier In die Middel
дата релиза
11-09-2015




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.