Ray Dylan - Ek Sal Jou Moet Laat Gaan текст песни

Текст песни Ek Sal Jou Moet Laat Gaan - Ray Dylan



Ek sal jou moet laat gaan,
En van vooraf leer om almal te verstaan
Sien jy my?
Ek sal jou moet laar gaan.
Ek kom val voor jou neer
Met my hande albei, op my knieë
Sien jy my?
Die woorde maak seer
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Die lewe gaan aan
Ek wil nie jy moet huil nie, ons sal eendag verstaan.
Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my?
Ek sal jou moet laat gaan.
En ons sal albei nou leer,
Dis verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
Ek sal jou moet laat gaan
Daar is bloed op my hand
En daar is sout op jou wond
Maar is nes hulle
Net die tyd maak gesond
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Die lewe gaan aan
Ek wil nie jy moet huil nie, ons sal eendag verstaan.
Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my?
Ek sal jou moet laat gaan
En ons sal albei moet leer
Dis verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
En ek sal jou moet laat gaan
Oooh, ek wil nie jy moet huil nie,
Ons sal eendag verstaan
Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my?
Mmmmmmmmmmm
Ons sal albei moet leer
Dit is verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
Ek sal jou moet laat gaan
Ek sal jou moet laat gaan,
(Ek sal jou moet laat gaan,)
Ek sal jou moet laat gaan.



Авторы: Dylan Ray


Ray Dylan - Reg Hier In die Middel
Альбом Reg Hier In die Middel
дата релиза
11-09-2015




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.